Strand Hoërskool 

Tuis


Veilige epos adres op die web werf:
Meeste van web werwe wat naam lyste het forseer jou om lidmaatskap te teken. Daarna kan jy die ander op die lys sien, maar nie kontak nie, tensy jy ‘n volgende vlak van lidmaatskap koop. Hierde model sit mense af. Hier is die hele lys sigbaar aan enige person wat die werf besoek. Die besoeker kan op die epos prentjie kliek en dan ‘n epos op die volgende manier stuur:
1. Hy moet sy of haar naam en epos invul.
2. Daar word dan ‘n nommer aan die epos adres gestuur. Die nommer is dan nodig om die boodskap te stuur.
3. Daar is ‘n vangplek om te keer dat “spiders” of masjiene nie die epos verder stuur nie.
Dit is veilig vir die volgende redes:
1. Geen person kan ‘n epos stuur van ‘n adres wat nie werk of bestaan nie.
2. Geen person kan sy eie epos wegsteek nie.
3. Die versender is dus opspoorbaar na sy epos adres.
4. Indien jy dit nog veiliger wil maak, maak vir jou ‘n Yahoo adres oop vir die doel en onthou om so nou en dan te gaan kyk of daar pos is.

Safe email address on this website:
Most of these name database sites forces you to register membership before you can look up a name, but you cannot contact anybody unless you buy a new level of membership. This model puts people off. This list is visible to all visitors to the site. A visitor may cliek on the email graphic to send a mail with the following method:
1. He must fill in his or her name and email address.
2. A number will be emailed to address given to enable the sending of the message.
3. There is a safety build is to stop “spiders” or machines from sending emails.
This is safe for the following reasons:
1. Nobody can send an email from a non-existing address.
2. Nobody can hide his own email address.
3. The sender can be traced to his or her address.
4. If you want make it safer, get yourself a Yahoo address for this purpose, just remember to check the inbox periodically.

1.1